PlayUKinternet - Ons verskaf veilige kaartjie aankope vir meer as 10 jaar


http://www.playusalotteries.com/af/home.html
http://www.playusalotteries.com/af/home.html
http://www.playuklottery.com/af/home.html
http://www.playeuromillions.com/af/home.html
Play OzPoweball
PLAYSUPERENA NEXT UPCOMING DRAW ON 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYSUPERENA CURRENT ESTIMATE FOR 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYSUPERENA WINNING NUMBERS FOR 04 SEP 2010 (SATURDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYUSAMEGAMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 03 SEP 2010 (FRIDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$16 000 000
PLAYEUROMILLIONS NEXT UPCOMING DRAW ON 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS CURRENT ESTIMATE FOR 10 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYEUROMILLIONS WINNING NUMBERS FOR 03 SEP 2010 (FRIDAY)
PLAYUSAPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
PLAYUSAPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
PLAYUSAPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 04 SEP 2010 (SATURDAY)
Die volgende kontant uitbetaling opsie is US$33 800 000
PLAYOZLOTTO NEXT UPCOMING DRAW ON 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO CURRENT ESTIMATE FOR 07 SEP 2010 (TUESDAY)
PLAYOZLOTTO WINNING NUMBERS FOR 31 AUG 2010 (TUESDAY)
PLAYOZPOWERBALL NEXT UPCOMING DRAW ON 09 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL CURRENT ESTIMATE FOR 09 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYOZPOWERBALL WINNING NUMBERS FOR 02 SEP 2010 (THURSDAY)
PLAYUKLOTTERY NEXT UPCOMING DRAW ON 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
PLAYUKLOTTERY CURRENT ESTIMATE FOR 08 SEP 2010 (WEDNESDAY)
PLAYUKLOTTERY WINNING NUMBERS FOR 04 SEP 2010 (SATURDAY)
Die volgende beraamde boerpot is £2 400 000
Nuus

2010-09-02: BEDANK IN STYL!

Het jy gehoor van die vlugkelner wat heeltemal woedend geraak het en in ’n heel vreemde manier bedank het? Toe vlugkelner Steven Slater in ’n argument met ’n passasier op JFK Lughawe na ’n landing betrokke was, het hy besluit dat genoeg, genoeg is. Die 38-jaar-oue vlugkelner het onmiddellik sy bedanking oor die openbare adres stelsel aangekondig, 'n koue bier uit die kombuis gekry, die noodglyplank geaktiveer, afgegly en na sy kar gewaltz.
Comments(0)
Read more about BEDANK IN STYL!...

2010-08-25: LAAT DIE SKATTEJAG BEGIN

SuperEna, die Italiaanse monster lotery bly die oorwinnaar.  Tot nou toe het niemand die boerpot gewen nie. Die boerpot is nou 'n reuse 172 miljoen EUR!
Comments(0)
Read more about LAAT DIE SKATTEJAG BEGIN...

2010-08-19: 2010-08-18 WENNER AANKONDIGING!

By PlayHugeLotto.com waardeer ons familie en vriende wat vir mekaar sorg. ‘n Goeie voorbeeld is, ons gelukkige Vertel ‘n Vriend kompetisie wenner, Velin Kerimov van Bulgarye wie die 2 iPads gewen het.
Comments(0)
Read more about 2010-08-18 WENNER...

2010-07-30: SPELER BELONINGS UIT - LOTTOPUNTE IN! – BETER BELONINGS VIR LOJAAL SPELERS!

Die winde van verandering waai deur PlayHugeLottos.com! Met die toevoeging van meer van die wêreld se mees gewilde loterye, het spelers dit duidelik gemaak dat ons Spelers Belonings stelsel baie ingewikkeld is, en nie buigsaam is nie. Om hierdie rede het ons dié stelsel verander. Na baie harde werk sal die nuwe stelsel op die 1ste Augustus 2010 begin. Sit jou hande bymekaar vir LottoPunte.
Comments(0)
Read more about SPELER BELONINGS UIT -...

2010-07-23: KARMA: ‘N EENVOUDIGE KONSEP: DOEN GOED AAN ANDER EN DIE HEELAL SAL JOU BELOON

Karma is die rede waarom ons dink dit 'n goeie idee is om die nuus met jou vriende moet deel! Tot en met 15 Augustus 2010, staan jy 'n kans om 2 iPads te wen. Al wat jy hoef te doen is vir jou vriende wys waar hulle Miljoene Euros kan wen.
Comments(0)
Read more about KARMA: ‘N EENVOUDIGE...

2010-07-13: EX-MOCAMBIQUAN WIE NOU IN KANADA WOON, HET DIE LOTTO 5 KEER GEWEN!

Seguro Ndabene, ’n pa van drie kinders, wie in Airdrie, Alberta woon, het die loterye in 2004 begin wen toe hy $1 miljoen gewen het. Hy het toe $100,000 in die Super 7 lotto in 2006 gewen en dan ’n verdere $1.000.000. As dit nie genoeg was nie, wen hy $50,000 in 2008. In Januarie 2009 wen hy die groot een, $17 miljoen. Dit is dié laaste boerpot wen wat so baie histerie genereer en het gelei tot litigasie toe ‘n ander man beweer het dat hulle saam die kaartjie gekoop het.
Comments(0)
Read more about EX-MOCAMBIQUAN WIE NOU IN...

2010-07-07: ONS WêRELDBEKER-SOKKERTOERNOOI KOMPETISIE AANKONDIGING

Tot dusver is die Wêreld-Beker fantasties. Terwyl ons die artikel skryf, het 'n paar van die pre-toernooi gunsteling spanne alklaar hul sakke gepak en huistoe gegaan. Sommige met hul koppe hoog gehou en 'n paar met hul sterte tussen hul bene.
Comments(1)
Read more about ONS...

2010-06-30: TWEE NUWE AUSTRALIESE LOTERYE VIR U OM TE WEN!

Vir meer as 'n dekade voorsien PlayHugeLottos.com u met ’n gerieflike en veilige lotery kaartjie aankope. Ons streef om u die wêreld se mees opwindendste loterye aan jou te bring, en met die gedagte, stel ons twee nuwe en opwindende loterye wat in Australië plaasvind, aan u bekend. Al ons geregistreerde kliënte kry ’n gratis koepon in hul rekening vir 'n gratis inskrywing in albie die trekkings.
Comments(1)
Read more about TWEE NUWE AUSTRALIESE LOTERYE...

Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.

PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.

Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou