
Stap 1 » Registreer en teken in.
Jy kan enige tyd registreer, maar jy kan nie 'n inskrywing koop voordat jou registrasie voltooi is nie. As jy klaar geregistreer het, kan jy inteken in die LID AFDELING (regterkant van die webblad en jou e-pos adres en wagwoord in tik.
Stap 2 » Kies jou nommers.
Kies jou nommers op die SPEEL bladsy. Kliek net op die nommers wat jy wil kies. Om een van jou nommers uit te wis, kliek weer op die nommer. Jy kan ook die SNELSPEL (Quickpick) opsie gebruik. Om weer te begin, kliek net op die VERWYDER NOMMERS knoppie.
Stap 3 » Kies die datum van die trekking waarin jy wil speel.
Jy kan die datum and die aantal trekkings kies wat jy wil speel. Die is aan die linkerkant van die nommers. Inskrywings moet voor die afsnytyd vir elke lottery (gewoonlik 2 ure voor die tyd van die trekking) voltooi word. Onthou: Dit is jou verantwoordelikheid om jou inskrywings betyds te voltooi.
Stap 4 » Voltooi jou nommer verkiesing.
Nadat jy jou nommers gekies het, kliek op die SPEEL NOMMERS knoppie. Jou nommers sal onder op die bladsy verskyn. Indien jy meer inskrywings wil speel, kan jy dit op dieselfde blok doen (elke volledige inskrywing word gestoor).Nadat jy jou nommers gekies het, kan jy die GAAN VOORT knoppie druk.
Stap 5 » Bevestiging en betaling.
Nadat jy die GAAN VOORT knoppie gedruk het, sal jy gevra word om jou inskrywings en betalings metodes te bevestig. Om die transaksie te voltooi, kliek VOLTOOI AANKOPE. Jou aankope sal nou geproseseer word en jy sal jou bevestiging d.m.v. e-pos ontvang.
Stap 6 » Wat gebeur as ek wen?
Na elke trekking sal jy 'n resultate e-pos ontvang en jou wen geld sal in jou rekening weerspieël. Jy kan daarna kies wat jy met jou wen geld wil doen.
Kredietkaart transaksies word geprosesseer deur Secure View Services Limited, 14 Charalambos Mouskos Street, Nicosia CY2082 Nicosia, Cyprus 'n volle filiaal van Play UK Internet N.V.
PlayUKinternet en sy geassosieerde maatskappye funksioneer as 'n onafhanklike kaartjie aankoop diens en is ook nie geassosieer of onderskryf deur die V.K. Nasionale Lotery, MUSL, of Camelot plc, en ook geen maatskappy wat enige van hul produkte aanbied of bestuur nie.
Hierdie Webwerf is deur %symfony% geskep en onderhou