Kliek op 'Lees verder' om die volle besonderhede te sien…
2010-09-02: BEDANK IN STYL!
Het jy gehoor van die vlugkelner wat heeltemal woedend geraak het en in ’n heel vreemde manier bedank het?
Toe vlugkelner Steven Slater in ’n argument met ’n passasier op JFK Lughawe na ’n landing betrokke was, het hy besluit dat genoeg, genoeg is. Die 38-jaar-oue vlugkelner het onmiddellik sy bedanking oor die openbare adres stelsel aangekondig, 'n koue bier uit die kombuis gekry, die noodglyplank geaktiveer, afgegly en na sy kar gewaltz.
Comments(0)
Lees meer oor BEDANK IN STYL!...
2010-08-25: LAAT DIE SKATTEJAG BEGIN
SuperEna, die Italiaanse monster lotery bly die oorwinnaar. Tot nou toe het niemand die boerpot gewen nie. Die boerpot is nou 'n reuse 172 miljoen EUR!
Comments(0)
Lees meer oor LAAT DIE SKATTEJAG BEGIN...
2010-08-19: 2010-08-18 WENNER AANKONDIGING!
By PlayHugeLotto.com waardeer ons familie en vriende wat vir mekaar sorg. ‘n Goeie voorbeeld is, ons gelukkige Vertel ‘n Vriend kompetisie wenner, Velin Kerimov van Bulgarye wie die 2 iPads gewen het.
Comments(0)
Lees meer oor 2010-08-18 WENNER...
2010-07-30: SPELER BELONINGS UIT - LOTTOPUNTE IN! – BETER BELONINGS VIR LOJAAL SPELERS!
Die winde van verandering waai deur PlayHugeLottos.com! Met die toevoeging van meer van die wêreld se mees gewilde loterye, het spelers dit duidelik gemaak dat ons Spelers Belonings stelsel baie ingewikkeld is, en nie buigsaam is nie. Om hierdie rede het ons dié stelsel verander. Na baie harde werk sal die nuwe stelsel op die 1ste Augustus 2010 begin. Sit jou hande bymekaar vir LottoPunte.
Comments(0)
Lees meer oor SPELER BELONINGS UIT -...
2010-07-23: KARMA: ‘N EENVOUDIGE KONSEP: DOEN GOED AAN ANDER EN DIE HEELAL SAL JOU BELOON
Karma is die rede waarom ons dink dit 'n goeie idee is om die nuus met jou vriende moet deel! Tot en met 15 Augustus 2010, staan jy 'n kans om 2 iPads te wen. Al wat jy hoef te doen is vir jou vriende wys waar hulle Miljoene Euros kan wen.
Comments(0)
Lees meer oor KARMA: ‘N EENVOUDIGE...
2010-07-13: EX-MOCAMBIQUAN WIE NOU IN KANADA WOON, HET DIE LOTTO 5 KEER GEWEN!
Seguro Ndabene, ’n pa van drie kinders, wie in Airdrie, Alberta woon, het die loterye in 2004 begin wen toe hy $1 miljoen gewen het. Hy het toe $100,000 in die Super 7 lotto in 2006 gewen en dan ’n verdere $1.000.000. As dit nie genoeg was nie, wen hy $50,000 in 2008. In Januarie 2009 wen hy die groot een, $17 miljoen. Dit is dié laaste boerpot wen wat so baie histerie genereer en het gelei tot litigasie toe ‘n ander man beweer het dat hulle saam die kaartjie gekoop het.
Comments(0)
Lees meer oor EX-MOCAMBIQUAN WIE NOU IN...
2010-07-07: ONS WêRELDBEKER-SOKKERTOERNOOI KOMPETISIE AANKONDIGING
Tot dusver is die Wêreld-Beker fantasties. Terwyl ons die artikel skryf, het 'n paar van die pre-toernooi gunsteling spanne alklaar hul sakke gepak en huistoe gegaan. Sommige met hul koppe hoog gehou en 'n paar met hul sterte tussen hul bene.
Comments(1)
Lees meer oor ONS...
2010-06-30: TWEE NUWE AUSTRALIESE LOTERYE VIR U OM TE WEN!
Vir meer as 'n dekade voorsien PlayHugeLottos.com u met ’n gerieflike en veilige lotery kaartjie aankope. Ons streef om u die wêreld se mees opwindendste loterye aan jou te bring, en met die gedagte, stel ons twee nuwe en opwindende loterye wat in Australië plaasvind, aan u bekend. Al ons geregistreerde kliënte kry ’n gratis koepon in hul rekening vir 'n gratis inskrywing in albie die trekkings.
Comments(1)
Lees meer oor TWEE NUWE AUSTRALIESE LOTERYE...
2010-06-22: DIE EUROMILLIONS PAINTBALL ADVERTENSIE – WAT DINK JY?
Daar is 'n nuwe EuroMillions televisie advertensie wat op die oomblik uitgesaai word. Aanvanklik lyk dit of ’n span soldate op ’n taktiese manier 'n militêre teiken wil uitwis. Maar dit is eintlik ’n paar goeie vriende en Lotery wenners wat lekker speel. Vertel ons hoe jy jou vriende sal beloon en jy kan 'n maand se PlayHugeLottos.com inskrywings wen. Die inskrywings bondel bestaan uit een inskrywing per trekking vir dertig dae:
4 EuroMillions inskrywings bondel
8 Powerball inskrywings bondel
8 MegaMillions inskrywings bondel
12 SuperEnaLotto inskrywings bondel
8 UK lottery inskrywings bondel
Comments(1)
Lees meer oor DIE EUROMILLIONS PAINTBALL...